Modulekode | SOC 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op navorsingspraktyk sowel as die debatte daarrondom. Die idee van wetenskap, die rol van teoretiese konseptualiserings, en die epistemologiese aannames wat navorsing onderlê word bespreek met verwysing na kompeterende paradigmas, insluitende positivisme, interpretatiewe benaderings en realisme. Met betrekking tot navorsingspraktyk, word algemene beginsels van beplanning, soos die identifikasie van ’n navorsingstema, die begrensing van ’n navorsingsprobleem en -area, die keuse van ’n veldwerkarea, die seleksie van deelnemers en etiese kwessies bespreek. Daarna word die gebruik van metodes waarop data ingesamel of gekonstrueer kan word ondersoek en wyses waarop materiaal geïnterpreteer en of geanaliseer kan word bespreek. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sosiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App